How To Buy / Hoe Om Te Koop
Peter's Tune Up's & Repairs










    How To Buy:


HOW DO I BUY MY TRAILER TESTER KIT?


Placing an order

The best way is to contact us via telephone, mobile phone, WhatsApp or email. We will then respond to you personally to

complete your order. We will need your details (business name, your name, contact number, delivery address, etc).


Making payment

A proforma invoice will be sent to your email address or WhatsApp with banking details. Please make payment via EFT /

bank deposit and once we've received proof of payment or the funds are reflecting in our bank account (whichever happens first),

your order will be dispatched the same day. We will then email you the final invoice with track and trace details.


How long does my order take to get to me?

Two to five working days.

- Please make sure somebody will be at the delivery address during working hours to accept the delivery.

- Please let us know if you want to use your own courier.

- For international customers please contact us for delivery times.


I AM NERVOUS ORDERING ONLINE ... CAN I COLLECT?

Of course you can! If you're in the Jo’burg area, please pop in at any time during business hours to our workshop. We have card

facility available for customers who don't keep cash with them.


Thank you!


    



     Hoe Om Te Koop:


HOE OM MY SLEEPWA TOETSER TE KOOP?


Bestelling te plaas

Die beste manier is om ons te kontak per telefoon, selfoon, WhatsApp of e-pos. Ons sal dan persoonlik reageer op jou besteliing.

Ons sal jou besonderhede (besigheid se naam, jou naam, kontaknommer, afleweringsadres, ens) benodig.


Betaling

Proforma faktuur sal aan jou e-pos adres of WhatsApp gestuur word met ons bank besonderhede. Maak asseblief betaling D.M.V

EFT / bank deposito en sodra ons die bewys van betaling ontvang of die fondse word weerspieël in ons bankrekening (wat ook

al eerste gebeur), sal jou bestelling dieselfde dag gestuur word. Ons sal dan die finale faktuur en opsporings besonderhede van

die aflewering na jou e-pos toe stuur.


Hoe lank neem my bestelling om by my te kry?

Twee tot vyf werksdae.

- Maak seker dat iemand by die afleweringsadres tydens werksure gaan wees om die aflewering te aanvaar en te teken.

- Laat weet ons asseblief indien jy van jou eie aflewerings dienste gebruik wil maak.


EK IS BANG OM AANLYN TE BESTEL ... KAN EK SELF OPTEL?

Natuurlik kan jy! As jy in die Johannesburg area is, kan jy enige tyd gedurende besigheid ure na ons toe kom by ons werkswinkel.

Ons het kaartfasiliteit beskikbaar vir kliënte wat nie kontant by hulle hou nie.


Dankie!



BACK TO MAIN PAGE


TERUG NA HOOF BLADSY

011 664 6534 / 078 089 0407