Peter's Tune Up's & Repairs We Service and Repairs all Makes of Cars and LDV's...



Twaalf Volt (12/24v) Sleepwa, Woonwa & Voertuig Ligte Toetser

Beste Sleepwa & Woonwa Ligte Toetser In SA

Een Stop Sleepwa Toetser Winkel - In Besigheid Vanaf 2012 - Lewer Af By Jou Voordeur - Skakel Ons Nou!

OOR ONS SLEEPWA EN VOERTUIG LIGTE TOETSER GEREEDSKAP


Padveiligheid vereis werkende remligte en draai seine om te help om ander motoriste bewus te maak van jou intensies wanneer jy op die pad ry. Hierdie veiligheid faktore is selfs meer belangrik wanneer jy woonwa of sleepwa sleep, aangesien jy die lengte van jou voertuig effektief vermeerder en die stuur en hantering van jou voertuig verminder.


Aangesien die woonwa of sleepwa geneig is om jou voertuig se remligte en sein ligte te versper, help die woonwa of sleepwa se ligte en aanwyser ligte om te verseker dat veiligheid nie in die gedrang kom wanneer jy sleep nie. So om in staat te wees om jou voertuig veilig op die pad te bestuur is dit nodig om seker te maak dat die elektriese bedrading kringe van jou voertuig en sleepwa of woonwa een honerd persent werk.


Met ons toetser gereedskap toets jy die voertuig, woonwa en sleepwa se elektriese lig stroombane, oogkas en prop. Jy hoef nie iemand te he om jou te help nie, jy kan dit alleeen doen. Ons toetsers doen al die harde werk vir jou. Toets, herstel en los probleme op baie maklik. Jy hoef nie meer ure lank te werk om foute te vind nie.


Ons toetsers is spesifiek ontwerp om motorwerktuigkunde, motor elektrisiëns, kampeer, vragmotor en sleepwa of woonwa verhuurings besighede te help. Vir die doen jouself persoon wat ‘n sleepwa of woonwa het sal hierdie toestel net so goed werk. Toetsers is gebruikers vriendelik en dit kom met 'n ten volle verduidelikke gids oor hoe om dit te gebruik.


Toetsers is absoluut draagbaar met sy nuwe grootte, alles is in een kas. Die beste van alles is dat jou besigheid sal soveel meer professioneel lyk!


VOORDELE VAN ONS SLEEPWA EN VOERTUIG LIGTE TOETSER GEREEDSKAP


Toets alle vorme van voertuie (swaar trokke, ligte trokke, busse, minibusse, motorkarre, bakkies) en sleepwaens (swaar trok sleepwaens, ligte sleepwaens, karavane) manlike en vroulike sleep oogkas/prop (5-pen en 7-pen) en ligte stroombane onafhanklik.


Baie maklik om meer te werk.


Hoë kwaliteit, baie sterk, duursame en kompleet draagbaar.


Geen transistors en IC's in sekondêre toets kringloop.


Toetsers kan verander word na enige land bedrading standaard.


Produk ondersteuning is beskikbaar per telefoon, e-pos of WhatsApp.


Toetsers beskikbaar in 12 volt en 24 volt (12/24 volt - beteken dat dit kan beide 12 volt ligte stroombane en 24 volt ligte stroombane toets).


Ideaal vir motor elektrisiëns, besighede installering van sleepstange, woonwa vervaardiging besighede, woonwa diens herstelwerk sentrums, vloot besighede, motor agentskappe, motorwerktuigkundiges, sleepwa vervaardiging besighede, sleepwa diens en herstelwerk sentrums, sleepwa en woonwa verhuuring besighede en enige persoon in besit van n sleepwa of woonwa.


Baie Belangrike Funksie, jy kan die kliënte se voertuie, sleepwaens of karavane op plek toets indien daar 'n dispuut bestaan dat die bedrading verkeerdelik verbind is.


KIES TUSSEN ONS SLEEPWA EN VOERTUIG LIGTE TOETSER GEREEDSKAP


Ons voertuig E.T.C.U toetser is n heel nuwe toets gereedskap om voertuie te toets wat elektroniese sleep beheer eenhede in het. Hierdie toetser kan ook oud en nuwe voertuie toets wat nie die sleep beheer modules in het nie. Ons beveel aan om hierdie toetser te bekom indien jy ook op alle voertuie gaan werk soos by ons werkswinkel.


Ons professionele toetser is gebou om sleepwaens, interkonnekte sleepwaens en woonwaens te toets. Hierdie toetser het sy eie interne battery en kom met ten volle outomatiese laaier, maar kan ook op enige eksterne GS-krag 12/24 volt gekonnekteer word. Hierdie toetser het ook 'n kragpunt (sigaret-sok) om as 'n krag-bank gebruik te word om slimfone of tablette te laai (3.7v@22700mAh en 5v@16800mAh) of enige twaalf volt GS-krag wat jy benodig van sy interne battery.


Ons basiese toetser is gebou om sleepwaens, interkonnekte sleepwaens en woonwaens te toets. Hierdie toetser werk slegs vanaf eksterne GS-krag 12/24 volt, maar het dieseldfe toetsfunksies as die professionele toetser.


TOETS FUNKSIES VAN ONS SLEEPWA EN VOERTUIG LIGHTE TOETSER GEREEDSKAP


Voertuig Toetsing  (sluit in swaar vragmotors, ligte vragmotors, busse, minibusse, motors en bakkies) :


Gaan deur bedrading kring standaard 5-pen en 7-pen oogkas (S A B S).


Gaan deur hulp draadverbinding.


Toets stop lig bedrading en gloeilampe / LED’s.


Toets linker kant parkeer lig bedrading en gloeilampe / LED’s.


Toets regter kant parkeer lig bedrading en gloeilampe / LED’s.


Toets linker kant aanwyser bedrading en gloeilampe / LED's.


Toets regter kant aanwyser bedrading en gloeilampe / LED's.


Toets parkeer ligskakelaar en kring.


Toets stop lig sensor / skakelaar en kring.


Toets links en regs wyser skakelaar en kring.


Toets gevare skakelaar en kring.


Toets voertuie toegerus met E.T.C.U (elektroniese sleep beheer eenheid).


Lading toets op alle lig kringe na die aarde, insluitende hulp kring. BAIE BELANGRIKE TOETS KENMERK


Sleepwa Toetsing (sluit in vragmotors sleepwaens, ligte sleepwaens en woonwaens) :


Gaan deur bedrading kring standaard 5-pen en 7-pen sleep prop (S A B S).


Gaan deur hulp draadverbinding.


Toets stop lig bedrading en gloeilampe / LED’s.


Toets linker kant parkeer lig bedrading en gloeilampe / LED’s.


Toets regter kant parkeer lig bedrading en gloeilampe / LED's.


Toets linker kant aanwyser bedrading en gloeilampe / LED’s.


Toets regter kant aanwyser bedrading en gloeilampe / LED's.


Lading toets op alle lig kringe na die aarde, insluitende hulp kring. BAIE BELANGRIKE TOETS KENMERK


HERSTELLINGS EN OPGRADEERINGS OP ONS SLEEPWA EN VOERTUIG LIGTE TOETSER GEREEDSKAP


Ons toets gereedskap is ten volle herstelbaar en opgradeerings pakette is beskikbaar op ouer weergawe toetsers. Kontak ons vir herstel parte en opgradeer pakette.















Beweeg af met webwerf om volle grootte prent te sien






R 830 BTW ingesluit

 In Voorraad: JA


Produk Beskrywing KLIEK HIER















Beweeg af met webwerf om volle grootte prent te sien






R 1,699 BTW ingesluit

 In Voorrraad: JA


Produk Beskrywing KLIEK HIER















Beweeg af met webwerf om volle grootte prent te sien






R 950 BTW ingesluit

 In Voorraad: JA


Produk Beskrywing KLIEK HIER


 Sleepwa, Woonwa sleep prop & Ligte Toetser 12/24 Volt Stel  - PROFESSIONEEL

(sluit in sterk battery en laaier)


 Sleepwa, Woonwa sleep prop & Ligte Toetser 12/24 Volt Stel  - BASIES


 Voertuig (E.T.C.U) Sleep Oogkas Toetser 12/24 Volt Stel


E-POS ONS


HOE OM TE KOOP


FIND ONS


WEBWERF IN ENGELS

Sleepwa, Woonwa Sleep Prop & Ligte Toetser 12/24 Volt Stel - BASIES Sleepwa, Woonwa Sleep Prop & Ligte Toetser 12/24 Volt Stel - PROFESSIONEEL Sleepwa, Woonwa Sleep Prop & Ligte Toetser 12/24 Volt Stel - PROFESSIONEEL Sleepwa, Woonwa Sleep Prop & Ligte Toetser 12/24 Volt Stel - BASIES Voertuig (E.T.C.U) Sleep Oogkas Toetser 12/24 Volt Stel Voertuig (E.T.C.U) Sleep Oogkas Toetser 12/24 Volt Stel Voertuig (E.T.C.U) Sleep Oogkas Toetser 12/24 Volt Stel


Kontak Besonderhede:

Tell: 011 664 6534

Selfoon: 078 089 0407

E-pos: ajpmobilebox@gmail.com

Web: www.petertuneup.co.za

Adres: 20 Boshoff Straat, Witpoortjie, Roodepoort, 1724, Suid-Afrika

Besigheid Ure:

Man - Vry: 08:00 - 17:00

Sat: 08:00 - 13:00

Sondae Gesluit

Publieke Vakansie Dae Gesluit

011 664 6534 / 078 089 0407

Ons Adverteer en Doen Besigheid Met:

www.courierit.co.za

www.google.co.za

www.gumtree.co.za

www.junkmail.co.za

www.olx.co.za

www.roodepoortinfo.co.za